
NUWE MÔRE | Here, bewaar my hart.
Loading player...
Een van die moeilikste dinge wat jy moet doen, is om iemand wat jou seergemaak het, God se hande te plaas. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.

