Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

Loading player...
📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander?
Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem?
🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor praktiese stappe wat jou finansiële toekoms kan verander.
📑 Jou testament: Waarom is dit so belangrik, en wanneer moet dit hersien word?
📊 Finansiële beplanning: Hoe kan selfs 'n klein maandelikse surplus met tyd 'n groot verskil maak?
💵 Spaar en belê: Die belangrikheid van 'n noodfonds, gedissiplineerde spaargewoontes en langtermynbeplanning.
🏦 Belastingvoordele: Hoe kan belastingvrye beleggings, pensioenfondse en uittree-annuïteite jou finansiële toekoms versterk?
📈 “Tyd maak ’n klein bietjie geld baie.”
🎧 LUISTER WEER na hierdie insiggewende gesprek en ontdek watter besluite jy vandag kan neem om môre 'n verskil te maak.
💼 Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur
🌐 www.krugerinternasionaal.co.za
☎️ 011 726 7700
📻 SFM Streek Radio | 90.1 & 104.1 FM
#SFMStreekRadio #LuisterWeer #KrugerInternasionaal #FinansiëleBeplanning #Welvaartbestuur #FinansiëleSorgvryheid
15 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min