Clement Martin - 1 KRONIEKE 16:11

Loading player...
Soek na die HERE en sy krag. Hou aan om Hom te soek. 1 KRONIEKE 16:11 NLV
20 Oct 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ernie de Meyer - JESAJA 12:2

God het my kom red. Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die Here, die Here is my krag en my lied. Hy het my kom red. JESAJA 12:2
6 Nov 12AM 2 min

Clement Martin - JEREMIA 31:13

Dan sal die meisies van blydskap dans. Die mans, oud en jonk, sal deel in die vrolikheid. Ek sal hulle gehuil in blydskap verander. Ek sal hulle troos. Ek sal hulle vreugde gee in die plek van hartseer. JEREMIA 31:13
5 Nov 12AM 2 min

Lorriaan du Plessis - ESEGIËL 36:26

Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. ESEGIËL 36:26
2 Nov 12AM 2 min