
Daar is 'n voortslepende regstryd oor lusern en pekanneutpersele in die Vaalharts waterskema
Loading player...
In 'n voortslepende regstryd oor lusern -en pekanneutpersele in die Vaalharts-waterskema, het die hof beveel dat die Land Bank, "verkwiste regskoste" moet betaal. Isabel van Tonder berig daaroor.


