
Wiele2Wiele ry nuwe Audi Q5
Loading player...
Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle Audi se spliternuwe premium Q5-reeks en gaan ry met ’n geel AA-bakkie wat op gas loop. Hulle hoor hoe sake verloop het by die tydren in Dullstroom en kyk hoe van Suid-Afrika se motorfietsrenjaers hulle op die wêreldverhoog laat geld.

