
Wiele2Wiele: iCAUR V27, Tata Osprey onder loep
Loading player...
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele stel iCAUR sy splinternuwe V27 bekend en hulle gaan ry ook met die Tata Osprey. Carl en Jeanettse se oudste Zian, wat pas matriek voltooi het, vertel jou meer van die gespesialiseerde en gevorderde MasterDrive-bestuurdersopleidingsprogram wat hy onlangs voltooi het. Hulle maak jou ook sommer lekker opgewonde oor drie dae se volbloed motorsportaksie wat einde Desember 2026 in Swakopmund, Namibië gaan plaasvind!

