Koeler weer en reën op pad

Loading player...
Warm toestande duur voort in dele van Namibië, met binnelandse temperature wat na verwagting tot in die hoë 30's sal styg. Koeler weer en moontlike reën word egter oor die naweek in verskeie dele van die land verwag. Albertina Anderson van die Namibiese Meteorologiese Diens het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
6 Nov 4AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die nuus om 13:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
7 Nov 6AM 3 min

Die nuus om 12:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
7 Nov 5AM 2 min

Die nuus om 11:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
7 Nov 4AM 3 min

Die nuus om 10:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
7 Nov 3AM 3 min

Die nuus om 09:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
7 Nov 2AM 2 min