Artikel 5 en 6, brandmerke en bek-en-klou sensitiewe areas is belangrike areas waar landbouers die feite moet ken Ep 3

Loading player...
In die finale gedeelte vanoggend tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, word daar verder gesels oor Artikel 5 en 6, brandmerke en bek-en-klou sensitiewe areas.

Enige regsvrae kan direk gestuur word aan isabel@ofm.co.za en ons kry 'n kundige antwoord en oplossing daarvoor.
10 Nov 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min