Nuwe sentrums geskep om veediefstal te bekamp

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het hierdie week met Johann Stadler, voorsitter van die Vrystaatse veediefstalvoorkomingsforum, gesels oor wat die sentrums eintlik is, die doel daarvan en danookhoe individue'nbydrae kan lewer.
29 Jan 2016 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min