Pasop vir dié met nuwe weiding

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met die Nasionale Wolkwekersverenigning se dr. Louis du Pisani gesels oor bestuur van weidingslande ná droogtetye.
1 Feb 2016 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min