Tawwe tye lê voor vir rooivleisbedryf

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse, gesels oor ‘n verslag rakende die impak van die droogte op die rooivleisbedryf.
3 Feb 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min