Danie Marais oor droogte impak ens

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met NWK se besturende direkteur, Danie Marais, oor die impak van die droogte in die landbou-maatskappy se bedieningstreek, sowel as moontlike planne om produsente te probeer bystaan.
5 Feb 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min