Skaapkudde-kompetisie ‘n hoogtepunt

Loading player...
Een van die landbouhoogtepunte op vanjaar se VKB Bieliemieliefees wat die naweek op Reitz plaasgevind het, is die skaapkudde-kompetisie, wat volgens organiseerders net al hoe groter en groter word elke jaar...
15 Feb 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min