Kovsie-ekonoom praat oor vleisbedryf

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met 'n landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, Frikkie Maré, gesels oor 'n verslag wat hy in samewerking met Professor Johan Willemse saamgestel het wat gekyk het na die stand van sake in die vleisbedryf.
17 Feb 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min