Besige bye se bestuiwingswerk ‘n maatstaf van voedselsekerheid

Loading player...
Die Bloemfonteinse landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels vandag met OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, oor die rol van insekte in voedselsekerheid.
26 Feb 2016 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min