Hennenman-boer verkies as nuwe Graan SA Voorsitter

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, woon die kongres op Nampo-park net buite Bothaville by, en het kort ná die aankondiging met Minnaar gesels oor die uitdagings wat voorlê.
3 Mar 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min