VL kondig Jongboer-finaliste aan

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met die organisasie se Jongboer-komiteevoorsitter, Stefan Hanekom, gesels oor die drie finaliste in die kompetisie.
9 Mar 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min