Gosa-simposium fokus op die pad vorentoe

Loading player...
Die Graan Hanteringsorganisasie van Suider-Afrika, Gosa, hou hierdie week sy jaarlikse simposium en algemene jaarvergadering op Langebaan in die Wes-Kaap. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met Gosa-president, Annatjie Loio, gesels oor waarop hulle vanjaar fokus.
16 Mar 2016 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min