SA Vleismerino-voorsitter gesels oor kampioenskap, bedryf

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister (Woensdag) ‘n draai gaan maak waar sy met die genootskap se voorsitter, Manie Lombard, gesels het oor die geleentheid, die skaapras en die bedryf.
17 Mar 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min