Graanheffings: Vele voordele om eerder by vrywillige stelsel te bly

Loading player...
By die Graan SA-kongres vroeër hierdie maand het OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, met vise-president, Andries Theron, oor heffings gesels.
28 Mar 2016 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min