Genomika van onskatbare waarde, maar staan nie op sy eie nie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels vanoggend met SA Stamboek se hoofbestuurder, dr. Pierre van Rooyen, oor een van die organisasie se jaarlikse hoogtepunte, naamlik die Elite Voermol SA Stamboek Teelsimposium wat op 4 Mei plaasvind.
30 Mar 2016 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min