Griekwas senter Jonahan Francke en Pieter Bergh praat met OFM Sport

Loading player...
Die Curriebeker skop die week af met die kwalifiseringstoernooi wat Donderdagaand begin.

Die Griekwas en die Griffons is die eerste twee spanne wat in aksie sal wees wanneer hulle sake op Griekwa-park in Kimberley gaan uitspook.

Die Poubloues se kookwater senter, Jonathan Francke, asook hulpafrigter, Pieter Bergh praat met OFM Sport oor kaptein RJ Liebenberg en die span se vier kernwaardes vir die seisoen.
4 Apr 2016 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min