Behoorlike korporatiewe beheer en etiek opgesom

Loading player...
Vandag se gesprek met OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, som die konsep op in tien vrae wat as maatstaf kan dien wanneer ‘n mens besluite probeer neem oor behoorlike korporatiewe beheer en etiek.
7 Apr 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min