Landboutegnologie verbeter bykans daagliks om produsente te help

Loading player...
Tegnologiese ontwikkeling met grondsensors om besproeiingstoerusting te help beheer vir beter oesopbrengste met skaars hulpbronne soos water, word reeds in Suid-Afrika ingespan.
8 Apr 2016 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min