Eerste ronde van MRK-verhore na moontlike menseregteskendings in NK afgehandel

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het laat gisteraand die eerste sessie openbare verhore in die Noord-Kaap afgesluit as deel van ‘n nasionale ondersoek na moontlike menseregteskendings in die KhoiSan-gemeenskap.

Inwoners van Platfontein net buite Kimberley, en verteenwoordigers van provinsiale departemente en munisipaliteite was genooi om voor die kommissie getuig.

Kommissaris Danny Titus sê die verhore het oor twee dae gestrek en die volgende sessie sal in Upington plaasvind. Hy sê die verhore vorm deel van ‘n tweede fase van die ondersoek.

Titus sê die ondersoek is geloods ná die kommissie talle klagtes van dié gemeenskap ontvang het.
13 Apr 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min