Gesprek met Landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher

Loading player...
In ons gereelde gesprek met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels André Grobler oor ‘n interessante verwikkeling in Suid-Korea rakende yoghurt en die 2 miljoen houers daarvan wat elke dag voor verbruikers se deure afgelewer word…
14 Apr 2016 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min