Walus-paroolaansoek: NVG gaan appelleer

Loading player...
Die staat se aansoek om te appelleer teen die vrylating van Janusz Walus op parool is vanoggend van die hand gewys. Walus dien lewenslange tronkstraf uit vir die moord op die voormalige SAKP-leier, Chris Hani. Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, het verlof gevra om te appelleer teen ’n hofbevel vir Walus se vrylating.

Die Nasionale Vervolgingsgesag se Mthunzi Mhaga sê hulle gaan appelleer teen die Pretoriase hooggeregshof se beslissing.
14 Apr 2016 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min