Walus-paroolaansoek: Limpho Hani vaar uit teen regter

Loading player...
Limpho Hani, die weduwee van die vermoorde SAKP-leier Chris Hani, het uitgevaar teen die regter wat die staat se aansoek om te appelleer teen die vrylating van Janusz Walus op parool vanoggend van die hand gewys het.

Walus dien lewenslange tronkstraf uit vir die moord op Hani in 1993.

Regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen het die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, se aansoek vanoggend in die Pretoriase hooggeregshof van die hand gewys.

Limpho sê sy is glad nie verbaas oor die uitspraak nie.
14 Apr 2016 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min