Dorpertelers hou wêreldkampioenskap in Bloemfontein

Loading player...
Die Dorpertelersgenootskap van Suid-Afrika bied vroeg in Meimaand vanjaar die ras se wêreldkampioenskap tydens die Bloemskou in Bloemfontein aan. Die landbou-afdeling van die Bloemskou gaan na verwagting ‘n miernes van aktiwiteite wees aangesien ongeveer 1200 Dorperskape reeds verwag word. André Grobler gesels met die President van die telersgenootskap…
18 Apr 2016 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min