VS-skaapboer ly derduisende rande se skade

Loading player...
‘n Skaapboer in die Steynsrus-omgewing in die Vrystaat het derduisende rande se skade gely toe veediewe in die jongste voorval in die gebied, 18 van sy skape gesteel en afgeslag het.

Stefan van Huysteen sê hy word nou al die afgelope twee jaar deur veediewe, wat vermoedelik op bestelling steel en slag, getreiter. Hy sê sy skade beloop al sowat R400 000.

Van Huysteen sê die diewe gaan elke keer op dieselfde manier te werke.
25 Apr 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min