Meer as 4000 diere word op vanjaar se Bloemskou vertoon

Loading player...
OFM-nuus se landbou-redakteur, Sabrina Dean, het met Elmarie Prinsloo, Hoof Uitvoerende Beampte van Bloemskou, gepraat oor die 133ste skou wat hierdie week afskop.
25 Apr 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min