Bredasdorper stap weg met Jersey Vers kampioenskap titel

Loading player...
OFM-nuus se landbou redakteur, Sabrina Dean, was vroeer hierdie week by Bloemskou waar sy met Hanro Uys gesels het kort nadat sy Jersey vers Nora aangewys is as die Kampioen vers tydens die Jersey SA se nasionale kampioenskap. Uys se hy is baie trots oor die prestasie. Hy vertel ook bietjie meer oor Jersey's oor die algemeen, sy melkery en die bedryf oor die algemeen.
29 Apr 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min