Ryp en sterk wind, die naweek sentraal SA se voorland

Loading player...
Inwoners in die Vrystaat en Noordwes kan môre en Sondag ryp en winderige toestande verwag weens die koue front wat oor die Wes-Kaap beweeg. Tumi Phatudi van die Bloemfonteinse weerkantoor sê veral boere moet let op die verwagte weerstoestande die naweek.
29 Apr 2016 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min