Dexter-manne sê daar’s geen ander ras vir hulle nie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week ‘n draai gaan maak by die Dexters se nasionale kampioenskap op Bloemskou waar sy met Hendrik Strydom, voorsitter van die Vrystaatse Dexter-klub, gesels het. Hy vertel bietjie meer oor die dubbeldoel-kleinraam-beesras, en sê daar is vir hom geen ander beesras nie. Strydom sê die Dexter het ‘n fantastiese temperament, goeie melk- en vleiseienskappe en is ‘n bees wat in ‘n mens se hart inklim.
2 May 2016 6PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min