Pinzgauer aangewys as 2016 SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas-wenner

Loading player...
Die SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas-kompetisie is nou in sy vyfde jaar en vier van hierdie titels is opgeraap deur die Pinzyl en Pinzgauer-teler, Paul Bester. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was gister by Bloemskou toe Bester se Pinzgauer-bul, Mnr. Heinz, as die 2016-wenner aangewys is.
3 May 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min