Egipte onttroon SA: Ekonoom nie té bekommerd

Loading player...
'n Ekonoom sê Suid-Afrikaners hoef nie té bekommerd te wees oor die aankondiging dat Suid-Afrika deur Egipte vervang is as die tweede grootste ekonomie in Afrika nie. Die IMF se Wêreld Ekonomiese Vooruitsig sê die swak rand is verantwoordelik vir die situasie. Die ekonoom, Dawie Roodt sê egter Suid-Afrika is steeds in baie opsigte in 'n beter posisie as Egipte.

Die waarde van die rand het tussen 2012 en 2015 met 50 persent teenoor die dollar gedaal.
12 May 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min