Skaapboere bied gesertifiseerde siektevrye veiling in Upington aan

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met skaapboer Charl Saunderson gesels oor ‘n veiling in Upington wat hy en vyf medeboere aanbied waar hulle besluit het om te verseker dat die diere wat aangebied word, siektevry gesertifiseerd is, sowel as vrugbaar is.
11 May 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min