Voëls - die meesters van migrasie

Loading player...
Saterdag, 14 Mei, is wêreld-voëlmigrasiedag. Die dag is ingestel om mense bewus te maak van hierdie wonderlike verskynsel, maar ook van die gevare wat dit inhou - en veral ook om onwettige en immorele praktyke soos om die voëls tydens migrasie te jag, stop te sit. OFM-nuus se Karien Jordaan het meer besonderhede.
13 May 2016 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min