TAC en VS-regering bespreek provinsiale gesondheid

Loading player...
Die nie-regeringsorganisasie, die Treatment Action Campaign (TAC), vergader vanoggend met die premier van die Vrystaat Ace Magashule en sy kabinet om die gesondheidskrisis in die provinsie te bespreek.

Dit volg nadat TAC-lede vandeesweek 'n protesaksie in Bloemfontein gelei het oor probleme in die Vrystaatse gesondheidsdepartement. Die aanklagte van diefstal en korrupsie wat die Vrystaatse LUR vir Gesondheid, Benny Malakoane in die gesig staar was een van die probleme op die memorandum van griewe wat lede aan die provinsiale regering oorhandig het.

Die sekretris-generaal van die TAC in die Vrystaat, Anele Yawa sê die langverwagte vergadering is die eerste stap in die regte rigting om die probleme met dienslewering aan te spreek.
18 May 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min