Thabo Manyoni: “Meer moet gedoen word vir miltêre veterane”

Loading player...
Die uitvoerende burgemeester van die Mangaung-metro, Thabo Manyoni, sê die regering sal meer moet doen om verligting te bring aan militêre veterane in die Vrystaat.

Manyoni het Saterdag by die sesde Militêre Veterane-promosietoer in Bloemfontein gepraat.

Die doel van die landswye toer is om verskeie dienste aan voormalige soldate te bied.

Manyoni sê ‘n land wat nie vir sy militêre veterane omgee nie, is in ernstige gevaar.
22 May 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min