Landbounuus met OFM en Farmer’s Weekly

Loading player...
OFM-nuus se André Grobler gesels vanoggend met Farmer’s Weekly verslaggewer, Gerhard Uys, oor van die stories wat tans ‘n uitwerking op die landbousektor het.
26 May 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min