Namakwa-boere kry helpende hand danksy droogterampfonds

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Agri Noord-Kaap se President, Henk van Wyk, oor die jongste skenking aan die Agri SA droogterampfonds.
29 May 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min