Nasionale Kinderbeskermingsweek

Loading player...
Nasionale Kinderbeskermingsweek word van 27 Mei tot 2 Junie in Suid-Afrika waargeneem om bewustheid van kinderregte, soos vervat in die Kinderwet van 2005, te skep. Díe veldtog, wat in 1997 begin het, poog om alle sektore in die samelewing te mobiliseer om die versorging en beskerming van kinders te bevorder. OFM Nuus se Dane Beisheim het die volgende insetsel saamgestel.
1 Jun 2016 9AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min