Spesiale verslag: Moedertaalonderrig

Loading player...
Moedertaalonderrig is die middelpunt van die geveg in die hooggeregshof, tussen minderheidsregtekampvegters, Afriforum, en die Universiteit van die Vrystaat. Afriforum wil die behoud van Afrikaans by die UV sien. Regoor die wêreld word dié tipe onderrig as krities beskou in die vroeë onderrig van kinders, en die vorming van hul kognitiewe vermoëens. Maar, is die fokus op tersiëre moedertaalonderrig regtig waar die aandag gefokus moet wees, of is dit reeds te laat?
22 Jun 2016 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min