Kuilvoer bly ‘n boer se beste belegging

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi oor kuilvoer. Hy vertel kuilvoer bly een van die beste gehalte voersoorte vir enige veeboer.
23 Jun 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min