Reitz-boer deel veehanteringswenke

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die Reitz-boer, Cornelis Rautenbach.
Die gesprek handel oor Rautenbach se Tuli-beeste, familieboerdery en hy gee ook nuttige wenke oor veehantering.
23 Jun 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min