Voedselsekerheid só gemeet

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor die meet van voedselsekerheid. Die gesprek handel oor hoe politieke doelwitte dikwels besluitneming bepaal. Hy gesels ook oor die doelwitte van die FAO (Food and Agriculture Organisation), wat strek vanaf armoedeverligting tot die uitwissing van hongersnood en volhoubare landbou. Hy praat ook oor die jaarlikse voedselsekuriteit-statusverslag wat deur Du Pont gepubliseer word.
24 Jun 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min