Niemand wen wanneer banke grond terugneem nie

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met dr. Herman van Schalkwyk. Hulle praat vandag oor finansiële instellings wat nou eers die impak van die droogte ervaar. Hy sê die meeste van hulle besef daar gaan herstrukturering van paaiemente ens. moet wees, want dit is vir geen finansiële instelling die moeite werd om grond terug te neem en in die mark te plaas nie.
4 Jul 2016 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min