Boere benodig goeie inligting vir besluitneming

Loading player...
Die voorsitter van die Wepener-landbouvereniging, Johan Opperman, sê boere maak staat op eerstehandse inligting van kundiges om goeie besluite te neem oor of hulle kan voortgaan met produksie op hul plase en sodoende ‘n bydrae tot verhoogde voedselsekerheid in die land kan lewer.
8 Jul 2016 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min