Murray-mania en kishoue vir Britse boere

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, wat steeds in Engeland is. Vandag ontleed hulle die impak van ‘n sporttoernooi soos Wimbeldon op die landbou. Laubscher vertel daar word minstens 28 ton aarbeie verkoop aan Wimbledon-besoekers tydens dié 14-dag toernooi.
13 Jul 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min